Siberiese Khanaat

Khanaat van Sibir
Flag
1490 – 1598
Ligging of Sibir
Ligging of Sibir
Khanaat van Sibir in die 15de tot 16de eeu.
Hoofstad Tyumen (tot 1493)
Sibir (vanaf 1493)
Taal/Tale Siberiese Tataars, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep
Godsdiens Sjamanisme
later Islam
Regering Monargie
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting 1490
 - Verowering deur die Tsaredom van Rusland 1598

Die Khanaat van Sibir was ’n Tartaarse khanaat in die latere Siberië. Dit is bewoon deur die Siberiese Tartare, Chanti, Mansi, Nenets en Selkoep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search